Mnr en Mej Swarrie fotosessie
R0.00
Baie geluk dat jy ‘n finalis is van Mnr en Mej Swarrie! Bespreek jou fotosessie hier. Die foto’s word vanaf Woensdag 3 Junie tot Sondag 7 Junie geneem. Die sessie sal 20 minute wees. Die finalis moet asb. wit, goud, groen en/navy klere bring. Elke finalis kan twee uitrustings aantrek (daar is ‘n aantrekkamer in die studio). Finaliste moet asb. 10 minute voor jou tydsgleuf arriveer. Ouers sal die geleentheid he om direk ekstra digitale foto’s by die fotograaf te bestel.

